Previous Next

110 Main

Sonja Pienaar, Cornel en Nikola Kruger

Oct 23, 2011
||
Category: Feedback
"Ons het heerlik gerus na ons twee lang dae.  Die prentjie vanaf die stoep 6uur in die oggend met die mis wat stadig oor die wingerd lig, sal my lank bybly.  Nie een van my vriende wat Paarl toe kom, sal aanbeveel word om elders te gaan nie.  Baie dankie."
To Top of the page